RICO VERGOTINE
Botmaskop (Afrikaanse Mistress)
Dubbel-sinnig,
Wis-kundig?
Afrikaanse Mistress.
Afrikaans ‘n Mistress
Kom in Skat, Kom in;
Ek is ‘n tempel
Eks rê-rag hie,
As ‘n wesen, in ‘n mens-Vel..
Ma…Shhhh, shh…
bly net bietjie.. Stil….. … remember
Onst mos ‘n net ge-cast……….. (visvang… vir kak behaviours)
Tot jou geboorte in September
Dis stil neh, so loud…
Saggies.. donners fokken lekke,
Kom in, vee jou voete af,
Los net jou skoene da buite
Godt, hiers niemand,
Here, Godt Vrou.. is net stilte en ruimte
Hies nog-ie ees …gedagtes sie,
Hies skaas fokken woore..
Topics and segways, jy kan mos code lees..
Quantum Non-locality, of dan die heilige gees;
Die (a priori discussion), ‘moet’ priority wees..?
tau Neutrinos, Leptons, Strange-quarks en goedtes dis
actually.. net ‘n klomp wis-kundige roetes
Wis wel, die waarheid drie-enige Magte,
(Up, Charm en Top) Quarks… Three Generations of matter
Drie enig, 3 enig..
soos aldie scriptures vertel.
Oral, Oral, Oral
die.. ding.. breek.. ook.. tog.. op..
in klompie derdes.. oral.
Oral, dis al..
Everywhere, mondeling of fellatio dan wel?
Beards, Dominants, Subs as jy tel
.. dis ook soo diep en sexual… Hell
kyk, jy
Sien jy..
Dis net Lyne van taal,
Wat oral.. eintlik die waarheid vertel
Hierarchies, Archetypes,
12, 8, 16 en 7 sowel..
Mathematical Deconstruction,
van die Hele Heelal
Romanties Nee, teeeeeet….
Alweer…fokken verkeerd…..
Stoppit man stadig..
trek terug die romans
.. altyd te ver gaan..
Liefdes mos ‘n fokken Gun..
Kom ons maak dit liewers alles First Order Logic,
moeg van verstaan.. God.. ek wil sê.. wat ek sien..
Romancings die fok op..
iets wat niemand wil hê?
Skiet my dood met die waarheid.
Ek wil Alles hê, Ekd mos gesê
Frame dit dan liewers clinically (dat ek vir Jou hier is)
Fok die playbook, HierosGamos, Jung & Freud se Psycho-analysis
Wil eintlik net sê,
wat hier in Jou hart is..
Shjoe maar dis lekker, bel die brandweer fok als..
Weer fokken excited en hoogs emotional..
God Vrou… Jissis..
Ek voel hoe jy ontplof,
Eks…. nou…. seker….. Nee,
wag..
ek Seker net weer heeltemal gek..
Sê sonder skaamte:
“Die slang om jou lyf,
Behoort om my nek.”
net data neh, shjoe
Maak met dit…. net wat jy wil
Die Information-matrix,
dis ‘n waarheids-tabel,
‘n toutologie, of dan ‘n waarheids dwaling, van soort
dis ‘n coding node………… dis ‘n Ingangs poort
….is daar .. dan regtig…
.. iets soos… opponents?
Nee, Nee, Nee, Elke sisteem,
Presies dieselfde ….. components!!!!!
Quantum entanglement,
Wat van Subjective Objectivity?
‘n Non-local Meta identity,
in ‘n dense local boundary
Dis Presence,
Dis Tyd
Sê Man,
Sê Vrou..
Sê.. Sonder filter..
Sê… Net Wat jy wil..
Decoding Projections,
Als net lyne van code…
Wat virre ding,
is dit dan eintlik…… ‘n nul…?
Is dit ‘n Void, is dit ‘n blackhole?
Of die leemte waar proteïen kettings invou?
Hacking reality
.. nou daar…. is ‘n Goal…
‘n grens oorlog, mos…..
Maak jy byl skerp …. of wat… Kom ons slaan die hele ding plat.
Sestien universes, soes albasters in my
tikkie pocket sak..
128bit encoding,
in elke hoop kak..
Breek dit dan eers… net deur 16………….en tel
dis ook net 8 states van Yoga……..dis al.
Want Jesus ‘n Christ (in die Christen verhaal),
is ook Isa in (Islam) as jy dit vertaal..
Kalki 1Oth Avatar van Vishnu
in die (Upanishads), as jy nou sulke goed tel
ook Maitreya Buddha
soos Atïestieste Samkhya (Buddhism) vertel..
Die lot praat self van hulle eie se Pa.. wel,
Voorwerpe van Toorn…. soos hulle die Einde voorspel
Want God bid vir niemand, Net wat Sy klaar is..
Vir Haar is Hy wakker, dis vir Hom wat Sy gis
Sys die een
Hys die nul, dis al
Dis als programming man
Dit is taal, dit is Taal..
Want Allah en Yah-weh is Shiva dis Al..
Parasiva, Saguna Brahman, Google as jy will
Bhairava is Bholenath… en dis fokken.. mal..
Yah-weh sê Aweh… dis kaaps. check jy hoe
Ammal is an self Jesus my broe..
Arjuna-Krishna, ‘n Hero’s journey dan soe..?
Jesus, my broe ook… die… Een wel,
Afkomstig van Jou Een voor hy kon tel.
maak amper nie saak hoe
die dice dan val..
Sug alles uit…
sug dan diep van moegheid.
Speel jy?
Of moet jy nog kaate optel?
….. Distelleer dan net alles,
Fokkinville… Here…
asof ekke die een is,
die een is.. wat mal is…
dit moet oek sieker dan
deel haa-van wees,
Die “Messiah Kompleks”…… breek in by dai “Glory”
33 Gode uit gegooi, uit dai … Triple-Story
Net ook nog codes, neh,
Jesus.. in vlees.
Nee, Nee eks ‘n nul,
Eks ‘n nul, Hys ook ‘n …. Een..
AlmaIs dan Krishna, of Vishnu….. watter Een?
Almal is ‘n een, nes die Christen seun.
.. dit kan enige een wees, maar
Dis almal in vlees..
Anxiety, Edging..
Of net… Grens Oorlog awareness?
Voor die gedagtes oor
… wat Dit, dan als is?
Net architecture,
is dit wat ’n Man is..?
Vir wat man, hoekom.. wats almal soe bang..
watse madness issit die… is mos anders vir ammal,
Check net mooi….check
check net rêrag…. hoerrit is,
Elkeen Sy eie diss-ease, Haar eie madness
Haar eie … spesifieke manier.. hoe Sy gis
Als tog die selle
Allegorical nar-ra-tives,
Same same, but different
Alles net wis-kunde; Integers, Levels!
Geometric Simulation,
Algebriac … differentiation,
Einstein rosen-bridges,
En.. Topological fascinations
Projections dan wel?… meer soos
… mass illustrations, wat ‘n storie vertel…
Sirkels in Sirkels, wat alles verhaal..
sê Nee man, vir alles.. se NEE vir ammal.
Feedback loops, dan
en om space te hou… vir Jou..
Watse mooi voorreg..
Dis nou iets wat Ek van hou..
How to assimilate the coding of “Hell”
Loop heeltyd hier rond, mettie antidote, wel
Want God en die Duiwel, Moet dieselfde ding is..
Alles net lables, om te beskryf wat… Ons is..
Want die Duiwel, is God, se ander gesig?
Advaita. Non dualism, is jy wis, hoe dit is?
Sys ‘n Anargis?
Hy’s an self Die Abyss..
.. wat aannie annekant vannie blackhole is..
Dan’s Sy weer ‘n Mermaid,
Swem ……. soos ‘n vis in die Abyss..
;Ek is God,
;Jy is God
Dis ook seker waar..
Maar Jy is…. ‘n Heks,
en…. Ek, ‘n Towenaar,
‘Jys Hexa-desi-maal en Ekke ‘n Nul.
Binary Coding, Logies verhaal
Ons twee is Wis-kunde
Ons Twee….. Is Taal
Jy is die living waters,
Soos John John voor… Manousche vir my vertel..
en Eks dan die Fires, Die vlamme van Hell?
soos ek terug skel!
Botmaskop Hottentots Holland
… is ‘n Draak se verhaal,
Ver Ouer as tyd,
ver voor ruimte uitstrek..
Anyway… Genoeg!!
kom ons trek…. vir nou
… ‘n eerste paar lyne..
Wat van die legality van my Medisyne?
Die Vloede en vuure sal Alles verwoes,
tot dat my Sampioene legal is…!
‘n Bergie Skryf..