HENNING PIETERSE
Translating Van den vos Reynaerde (Of Reynaert the Fox) into Afrikaans
Introduction
Why would anyone translate a 13th century Middle Dutch beast epic into contemporary, rhyming Afrikaans? The answer is quite simple: Van den vos Reynaerde, completed around 1260 by “Willem”, an author about whom very little is known (he could likely have been a Flemish monk or “taalman” [language practitioner]), has, over decades, constantly been voted as one of the top three Dutch texts of the past thousand years, even as one of the best Medieval texts ever, and it is not difficult to see why: the text, with its roots in Aesopian fables and Old French beast epics, is a timeless satire on the folly of humankind (especially the clergy and powerful people/royalty) and anthropomorphical animals, with the royal courts – of medieval France and Flanders, as well as, by implication, contemporary bastions of power – as its main target. More than 2500 scientific articles and books have been published on the text.
The fox, Reinaard, outwits all his enemies (as in our local Jakkals-en-Wolfstories and Nama folktales) and mercilessly lays bare human and animal weaknesses, especially along the lines of the Seven Deadly Sins (the Seven Virtues do not figure that much in the text). Reinaard can be viewed as the “perfect anti-hero”: he takes sadistic pleasure in the suffering he inflicts upon others (human and animal), but he also points out various forms of corruption in court, church and society, while caring for his own family.
The text consists of 3469 coupled rhyming lines and was preserved, wholly or partially, in at least five manuscripts, of which the Comburgsche and Dyckse Handschriften are the most complete versions.
For informed views on the context and background of the text, Medieval symbolism, naming, satire and parody of the courtly society and lessons for our own time, the reader is referred to Prof Heinrich Ohlhoff’s Introduction to the translation, Reinaard die vos (Pieterse 2023).
The story in a nutshell
After an introduction in which Willem explains his reasons for writing the text, the focus shifts to the lion king, Nobel, who summons all his subjects to court to observe his “great deeds”. All the animals arrive at the court, except Reinaard. He has inflicted harm and shame on many animals and dare not show his face at the royal palace. Animals like the wolf (Ystergryns – Isengrijn), a French dog, Courtois, and the cock, Canticleer, lay serious charges against Reinaard, ranging from sodomy, rape and theft to murder, and the king orders Bruin the bear (Bruun) to haul Reinaard before the court. Reinaard dupes the bear into believing that there is a plethora of honey in a split oak, convinces him to put his head into the oak, and captures the bear. The townsfolk see the trapped bear and they nearly kill him. Bruin manages to flee, tells his sad tale to the king and the latter sends Tibeert the cat to order Reinaard to court. Tibeert is also duped by Reinaard, who tells him that the local priest’s house is full of mice. Tibeert enters the house, gets caught in a noose and is also nearly killed. Eventually, the king sends Grimbeert (the dassie, Reinaard’s brother’s son) to beseech Reinaard to face his accusers at court. Under threat of the summary execution of his whole family, Reinaard agrees to accompany Grimbeert to the royal court, and on the way he confesses his multiple sins.
At the court, Reinaard is found guilty of all the charges levelled against him, and is sentenced to death. Again he confesses his sins and, just before he is hanged, he tells of an elaborate, fabricated plot (ostensibly hatched by his father) against king Nobel. He also tells of a fabulous treasure that his father had supposedly found and used as military pay for his army. Immediately, the king and his wife are very interested in the “plot” and, especially, the “treasure”. The queen pleads for Reinaard’s life; he is freed and his enemies (Ystergryns and Bruin) are bound in chains. When the king asks him to accompany him to the “treasure”, Reinaard says that he has been excommunicated and that nobody may be seen in his company. He vows to undertake a pilgrimage to Rome to ask absolution from the Pope, and from there to travel to the Holy Land. Having been freed, he travels back to his family, accompanied by the ram Belien and the hare Koewaard (Coward). Back in his “castle” (hole), Reinaard kills Koewaard, who is promptly devoured by the fox family, after which they escape to a wilderness. Koewaard’s head, hidden in a satchel, is given to Belien as a “letter to the king”. When the king sees the “letter”, he is once again outraged and realises that he has been “outfoxed” again. He promises Belien to Ystergryns and Bruin as bounty and that they may hunt Reinaard and his family until Doomsday. Relative peace – even though framed in the power context of liege and vassal – is thus once more restored among the animals and their king.
One excerpt from the translation
Between 2020 and 2023 I translated and rhymed the text into Afrikaans. Rhyme and meter proved to be the most difficult parts of the excercise and I had to be content with tweaking enjambment and using half-rhymes in many instances.
In terms of Lawrence Venuti’s (2008) categories of “foreignization” and “domestication”, I kept the sphere of the text in the “courtly” 13th century, i.e. I “sent the (Afrikaans) reader overseas”. This explains the use of “heer”, “dame” (“sir” and “lady”) and “u” to correlate with the courtly context. “Jy” (du) is only used when Reinaard insults his enemies. In contrast, the Afrikaans poet Eitemal (W. du P. Erlank) “domesticated” the text in 1981, placing it in the old Western Transvaal and using local names and colloquialisms. O.J.E. Burm and H.J.J.M. van der Merwe published an annotated text edition of Reinaard in Afrikaans, but not a translation (1973).
The excerpt below concerns Bruin’s fateful encounter with Reinaard.
dat hulle almal met hom moes bespreek
hoe hulle op die geskikste manier hul kon wreek
op hierdie ernstige oortreding.
soos wat hulle die koning ingelig
het dat hy vervolgens Reinaard sou verplig
om dadelik na die hof te kom,
sonder dat enige voorwendsel hom
en dat dit aan Bruin opgedra sou word om
belas te wees met hierdie opdrag.
Hiertoe het die koning besluit op een slag
sodat hy soos volg vir Bruin gesê het:
dat u hierdie opdrag moet verrig.
Ook versoek ek u dat u versigtig
moet wees, op u hoede vir verraad.
Hy is boosaardig en wreed, Reinaard:
as hy kan, sal hy u bedrieg
met leuenagtige en vriendelike woorde; voor God,
as hy kan, sal hy u bedot.”
“Heer,” het Bruin gesê, “laat staan u sedepreek!
as Reinaard my so sal hoon
dat ek hom nie ingelyke munt sal beloon
nie dat hy, wat dit betref, aan die kortste end trek.
Moet u dus nie verder bekommer nie oor my nek.”
waar dit baie sleg vir hom sal lyk.
Nou is Bruin goed op pad
en het dit ondenkbaar geag in sy hart
en dit het vir hom oordrewe gelyk
en dat Reinaard sy naam so sou beklad.
Deur ’n woud se kronkelpad
het hy in struikgewas uitgestap gekom
waar Reinaard gewoonlik al sy krom
telkens wanneer hy die bos verlaat het
en op die daaglikse jag uit was.
Digby hierdie grammadoelas
was ’n taamlike hoë en lang
oor die middel daarvan maak,
om dit tot by Maupertuis[1]512 Maupertuis, Maupertuus, Manpertus: Reinaard se sterkste vesting/kasteel (gat/hool). Die naam beteken, soos sy ander kasteel, Malcrois, “slegte gat/hool” en ook “hekke van die hel”. te maak.
Reinaard het so baie kastele gehad,
maar dit was die Maupertuis-kasteel wat
daar het hy sy intrek geneem as
hy in angs en nood gevange was.
Nou het Bruin die beer gestap teen ’n pas
totdat hy by Maupertuis arriveer,
Reinaard gewoond was om te vertrek.
Toe het hy voor die verdedigingswerk
op sy stert gaan sit, naby die huis,
en gesê: “Reinaard, is u tuis?
Die koning het by sy gode gesweer:[2]526 Die koning het by sy gode gesweer: Daar word m.a.w. geïmpliseer die koning is ’n afgodsdienaar, hy sweer nie by God nie.
As u nie nou na die hofsitting kom
en as ek u nie saambring om
u aan ’n geregtelike uitspraak oor te gee nie
sal hy u op die wiel laat breek.
Reinaard, doen wat ek u smeek
en gaan na die hof toe saam met my.
Dít als het Reinaard gehoor waar hy
waar hy dikwels gewoond was om te lê
vanweë die hitte van die son.
Aan Bruin se inleidende woorde kon
Reinaard hom dadelik herken;
tot onder in die donkerste deel van sy lêplek.
Hy’t sy gedagtes in verskillende rigtings laat trek
hoe hy so ’n plan kon beraam
waarmee hy Bruin, die gulsigaard van faam,
en self met eer daarvan af kon kom.
“Vir u goeie raad moet u dank hê,
heer Bruin, beste kameraad, u is wys.
wat u aangeraai het om dié tog wat erg
is en die oorsteek van hierdie lang berg
met groot moeite te probeer.
Ek sou hof toe gegaan het sonder meer,
nie, maar my maag is so dikgevreet
en op so ’n oordadige wyse
met vreemde nuwe spyse;
ek vrees ek sal nie kan gaan nie.
ek is so uitermate sat.”
“Heer Bruin, ek het bedorwe kos geëet.
’n Arm man het dit nie breed
Ons arm mense, ons moet maar inneem
wat ons slegs eet omdat ons niks beters had
nie. Ek het ’n baie groot voorraad
van lekker, vars heuningkoek,
en eet, as niks anders my geluk
nie; het ek dit egter ingesluk,
gaan ek daarvan maagpyn en ongemak hê.”
Bruin het dit gehoor en gesê:
gee u so min om vir heuningkos?
Heuning is ’n lekker spys
wat ek bo alle geregte aanprys
en wat ek bo alle geregte bemin.
Edele Reinaard, beste Neef,[3]581 neef/oom: Die aanspreekvorme word as “lieflingsnaampies” (“terms of endearment”) gebruik en nie as verwantskapsterme nie, behalwe in die geval van Grimbeert die das, wat Reinaard se broerskind was.
so lank as wat ek sal leef
sal ek u daarvoor bemin.
Reinaard, help my dat ek daarvan inwin.”
“Dit doen ek nie, Reinaard, ek sou bedot
wees as ek met u die gek sou skeer; nee, beslis nie.”
“Bruin, sou u nie lus wees vir ’n ietsie nie?
As u graag heuning wil eet,
as u ’n bietjie wil hê, sou ek u laat eet tot u versadig is.
Ek sal vir u so veel bring van hierdie dis,
u sou dit nie kon eet nie, al was u tien,
as ek sou dink dat ek daardeur u vriendskap sou verdien.”
Reinaard, u moet daaroor stil wees
en wees daarvan seker en bewus:
As ek al die heuning gehad het wat daar nou is
tussen hier en Portugal,
Reinaard het gesê: “Bruin, wat praat u?
’n Dorpenaar, Lamfroit, woon hier naby;
hy het soveel heuning, werklikwaar,
u sou dit nie kon eet nie in sewe jaar;
heer Bruin, as u my as vriend kon tel en
vir my pleit by die hof.”
Toe het Bruin gekom met ’n plegtige belofte
en Reinaard ernstig verseker dat,
was (waaraan Bruin skaars sy mond sal toelaat),
hy bereid sou wees om ’n getroue vriend en maat
onder alle omstandighede te wees.
Hieroor het Reinaard, die booswig, hom hees
stryder, mag God gee dat daar
vir my net so ’n gelukkie sal wees
soos wat al hierdie heuning vir u sal wees
al sou sewe wynmate daarvan in u skoot val.”
dit was vir hom uiters aangenaam;
hy’t gelag dat hy nie meer kon nie, onbeskaamd.
Toe het Reinaard gedink terwyl hy daar staan:
“Bruin, as my onderneming geluk slaan,
waar u sal lag, maar in ’n mindere maat!”
en besonder hard gesê vir hom:
“Liewe oom Bruin, vriend, welkom!
dan moet ons nie langer hier staan
nie. Volg my, ek sal nou vooruitgaan;
ons gaan op hierdie krom pad vort.
U sal vandag nog baie sat word,
u sal vandag nog ongetwyfeld meer
kry as wat u kan verdra.”
Reinaard het bedoel: kwaai slae;
dít was wat hy vir hom beplan!
waarop Reinaard nou sinspeel
deur hom heuning te leer steel
nie, en dit sou hom baie suur bekom.
Al geselsende het Reinaard so aangestap gekom
tot by Lamfroit se woning.
Hy was, as wat hulle my vertel het, waar is,
’n timmerman van goeie reputasie,
’n eik uit die woud saamgebring
wat hy in twee wou kloof en oopdwing,
en het twee wîe daarin geslaan,
soos dit timmerlui nog gewoonlik te doen staan.
daaroor was Reinaard uiters verblyd.
Hy het vir Bruin gesê en gelag:
“Kyk hier waarna u so baie smag,
maar wees baie versigtig, Oom:
is daar heuning, buitengewoon veel;
probeer of u daarvan in u keel
en in u maag kan laat beland.
Beheers uself nogtans, want:
eet dit matig en fatsoenlik
sodat u uself nie ongelukkig maak
nie. Ek sou onteer wees en tot skande gemaak,
beste Oom, as iets ernstigs u sou oorkom.”
nie. Dink u dat ek onverstandig is?
Matigheid is by alle ondernemings goed, gewis.”
“U praat die waarheid,” het Reinaard gesê,
“hoekom sal ek dan ook daaroor kommernis hê?
Reinaard het gedink oor sý gewin;
en Bruin het hom so laat fop
dat hy ore en al sy hele kop
en sy twee voorpote ingesteek kon kry.
albei die wîe gewikkel het uit die eik.
Bruin, wat eers so kon spog en pryk,
het gevange gebly in die boom.
Nou het hierdie neef sy oom
dat hy nóg met lis, nóg met inspanning
op geen enkele manier kon loskom uit die sop
nie, en vasgevang is aan die kop.
Wat raai u Bruin aan om te doen?
bied hom hoegenaamd geen hoop
nie. Hy kon sien hy’s ingeloop.
Hy het beginne brul en huil.
Hy was so vasgeklem aan sy muil[4]694 muil: (digt.): Bek van ’n groot (verskeurende) dier.
hoe hy hom ook al ingespan het, alles was hel:
Hy sal nimmermeer loskom, het hy gewaan.
Reinaard het op ’n afstand gestaan
en Lamfroit gesien aankom in vaart
wat hy op sy skouer gedra het.
Hier kan u hoor hoe Reinaard
sy oom gaan bespot en terg:
“Oom Bruin, val maar lekker weg!
As u geëet het, moet u tog drink!”
Ná hierdie woorde het Reinaard weer
na sy kasteel teruggekeer
sonder afskeid, en op dié oomblik
toe hy merk dat hy gevang is.
Aksie is wat nou van belang is:
Hy het haastig na ’n plek weggespring
waar mense was wat hulp kon bring,
en waar hy aan almal gesê het
dat daar ’n beer gevange staan.
Toe’t ’n gewapende skare hom agternagegaan.
In die dorp het man nog vrou agtergebly,
was almal wat kon loop, in beweging.
Die een het ’n besem saamgebring,
die ander ’n dorsvleël,[7]723 dorsvleël: Slaanding om (graan) mee te dors. ’n ander het ’n hark gaan haal,
nog ’n ander hardloop nader met ’n folterpaal,
Selfs die priester van die kerk[8]726 e.v. priester: Burm & Van der Merwe (1973) gebruik pastoor en priester afwisselend vir pape. Volgens Middeleeuse kerkgebruik moes die priester selibaat wees; sy vrou en kinders (wat later ter sprake kom) druis dus in teen destydse norme.
het ’n kruisstaf saamgebring,
wat die koster hom gegee het teen sy sin.
Die koster het ’n kerkbanier gedra
te gee. Die priestersvrou, madame Joulok,[9]731 Joulok-iu locke (“jou lok ek”).
het aangehardloop gekom met haar spinstok,[10]732 spinstok/spinrok: Stok op ’n spinnewiel waaromheen die wol of vlas wat gespin moet word, gedraai is om te verhoed dat dit tydens die spinproses knoop.
met daaromheen gedraai vlas of wol.
As eerste het Lamfroit aangehol
Al was daar min gemak vir hom,
het Bruin groter teenspoed gevrees
en alles op die spel geplaas om vry te wees.
Toe hy die rumoer hoor wat hom kwel,
van sy gesig afskeur.
Alhoewel Bruin sy kop uit kon beur
met groot moeite en baie lyding,
het hy nogtans ’n oor en beide
(Nooit was so ’n afgryslike dier ’n skeppingsdaad
van God nie!) Hoe kon hy slegter daaraan toe wees?
Al het hy sy kop uitgetrek, arme bees,
voordat hy sy voete kon uitkry,
en sy twee handvelle, albei.
Só het hy hom met pyn daaruit bevry.
Hoe kon hy hoegenaamd meer onteer
wees? Sy voete was so seer
nie; die bloed het oor sy oë geloop
sodat hy nie behoorlik kon onderskei nie.
Hy het nie gedurf vlug of bly nie.
Hy het suidwaarts onder die son
gevolg deur die priester, daardie heer,
hy’t aangehardloop gekom sonder meer;
gevolg deur die koster met die kerkbanier;
ná hom al die gemeentelede hier,
Daarna het daar, op haar kierie aangehink,
menige ou wyf gekom wat
skaars ’n enkele tand oorhad.
Hy wat wil, pasop hiervoor:
of ervaar jy groot teëspoed,
dan soek almal meteens jou bloed.
Dít het arme Bruin maar alte duidelik besef:
Menigeen het hom bedreig wat sy vel betref,
as Bruin kon doen waarheen hy ook al geneig het.
dat Bruin, die rampsaligste dier,
deur baie dorpenaars omsluit
groot ongemak het vir hom aangebreek;
die een het hom geslaan, die ander gesteek;
nog een het geslaan, ’n ander het weer met goed gegooi –
die grootste wreedaard was Lamfroit.
bring ’n stok met ’n koeihoring daaraan saam
en steek hom gedurig na die oog;
madame VuilMartha[11]788 VuilMartha-Vulmaerte: ’n Diensmeisie of prostituut. kook vir hom skerp loog
soos sy hom donder met ’n pook.[12] 788–789 ’n Alternatiewe vertaling is: madame VuilMartha het vir hom skerp loog/met ’n stok gekook, hy’t hom bepis van die pook.
het platgelê, hulle albei,
soos hulle om een van sy balle baklei.
Loodmoer-met-die-lange-neus
het ’n bal van lood gedra aan ’n pees[15]794 pees: Saamgevlegte tou.
Loedolf-met-die-krom-vingers het hom taai
in alle aspekte onderskei,
want van die hoogste afkoms was hy,[16]798 e.v. Hier spot Willem met die hoofse stambome wat dikwels in ridderromans aangetref word. Die fisiese gebreke wat in die mansname voorkom, dui heel waarskynlik op die gevolge van ondertrouery en die vrouename het seksuele konnotasies.
met die uitsondering van Lamfroit alleen
was sy vader, dis bekend aan almal;
en is gebore in Absdale[17]802 Die Middelnederlandse abscale is heel waarskynlik ’n verskrywing vir “Absdale”, ’n dorp by Hulst in Seeus-Vlaandere.
hy wat die seun van madame Ográág was,[18]803 Ográág-ogerne (“o graag!”).
vanmelewe met die sorg van slap kerse belas.)[19]804 In ooreenstemming met die seksuele konnotasies in “madame Ográág” se naam, kan lanternen vertaal word as “kerse” wat dan “orentgebring” word deur die dame.
meer as wat ek hier kan opnoem nou,
het hom lelik gemoor,
en hy het baie bloed verloor.
Bruin het al die paaiemente suur bekom
Die priester het die swaar kruisstaf
onophoudelik laat neerkom, slag op slag,
en die koster met die vaan het hom hewig te lyf gegaan.
met ’n skerp byl en hy het hom
tussen die nek en kop geslaan
sodat Bruin baie bedwelm gestaan
en hy agteruitgesteier het van die slag
tot in die middel van menige ou wyf,
en van hulle het hy vyf
tot in die rivier geswiep,
waar die stroom breed was en baie diep.
daarom was die priester se vreugde skielik nul.
Toe hy sy vrou so in die stroom sien,
kon dit sy sin nie langer dien
om Bruin te steek of te slaan nie.
daar dryf madame Joulok
met beide spinspil en spinstok.
Nou soontoe, wie haar kan onderskraag!
Ek gee vir hom vir ’n jaar en ’n dag
van elke liewe sondige daad.”
het die arme drommel Bruin nou
daar laat lê as doodgeslaan,
met toue en hake na waar sy is.
Terwyl hulle die spartelende vrou uitvis,
het Bruin in die rivier geduik,
vinnig weggeswem en almal gefnuik.
Bouwman, A. & Besamusca, B. (reds.). 2009. Of Reynaert the Fox. Text and Facing Translation of the Middle Dutch Beast Epic Van den vos reynaerde. Vertaal deur Thea Summerfield en geredigeer met ’n inleiding, notas en glossarium. Amsterdam: Amsterdam University Press.
Burm, O.J. E. & Van der Merwe, H.J.J.M. 1973/1978. Van den vos Reynaerde. Uitgegee na die Comburgsche Handskrif. Van ’n inleiding, aantekeninge en ’n glossarium voorsien. Pretoria: Van Schaik. Tweede uitgawe.
Eitemal. 1981. Reinaard, die jakkals: ’n Afrikaanse diere-epos. Johannesburg & Kaapstad: Perskor.
Pieterse, H.J. 2023. Reinaard die vos. ’n Vrye vertaling van Van den vos Reynaerde. Vertaal en berym deur H.J. Pieterse. Pretoria: Protea Boekhuis.
Venuti, L. 2008. The Translator’s Invisibility: A History of Translation. Abingdon, Oxon: Routledge. Tweede uitgawe.
1. | ↑ | 512 Maupertuis, Maupertuus, Manpertus: Reinaard se sterkste vesting/kasteel (gat/hool). Die naam beteken, soos sy ander kasteel, Malcrois, “slegte gat/hool” en ook “hekke van die hel”. |
2. | ↑ | 526 Die koning het by sy gode gesweer: Daar word m.a.w. geïmpliseer die koning is ’n afgodsdienaar, hy sweer nie by God nie. |
3. | ↑ | 581 neef/oom: Die aanspreekvorme word as “lieflingsnaampies” (“terms of endearment”) gebruik en nie as verwantskapsterme nie, behalwe in die geval van Grimbeert die das, wat Reinaard se broerskind was. |
4. | ↑ | 694 muil: (digt.): Bek van ’n groot (verskeurende) dier. |
5. | ↑ | 700 hellebaard: Middeleeuse lang kap- en steekwapen. |
6. | ↑ | 705 Hier kom Lamfroit en hy sal vir u inskink: Die skink en drink van drank is telkens sarkastiese verwysings na die toedien of ervaring van pyn/fisiese mishandeling, vgl. ook rr. 1955, 2173–2178 en 2801. Die maak van sous (r. 1216) behoort ook tot hierdie metafore t.o.v. “spesiale behandeling” (Bouwman & Besamusca 2009: 84). |
7. | ↑ | 723 dorsvleël: Slaanding om (graan) mee te dors. |
8. | ↑ | 726 e.v. priester: Burm & Van der Merwe (1973) gebruik pastoor en priester afwisselend vir pape. Volgens Middeleeuse kerkgebruik moes die priester selibaat wees; sy vrou en kinders (wat later ter sprake kom) druis dus in teen destydse norme. |
9. | ↑ | 731 Joulok-iu locke (“jou lok ek”). |
10. | ↑ | 732 spinstok/spinrok: Stok op ’n spinnewiel waaromheen die wol of vlas wat gespin moet word, gedraai is om te verhoed dat dit tydens die spinproses knoop. |
11. | ↑ | 788 VuilMartha-Vulmaerte: ’n Diensmeisie of prostituut. |
12. | ↑ | 788–789 ’n Alternatiewe vertaling is: madame VuilMartha het vir hom skerp loog/met ’n stok gekook, hy’t hom bepis van die pook. |
13. | ↑ | 790 Abelkwak: “Welsprekende”, “Gladdebek(kie)”. |
14. | ↑ | 790 Bave: “Kwylster”, ’n dorpsvrou, ook ’n moontlike verwysing na Sint Bave, ’n heilige na wie die Sinte Baafs-katedraal in Gent vernoem is. |
15. | ↑ | 794 pees: Saamgevlegte tou. |
16. | ↑ | 798 e.v. Hier spot Willem met die hoofse stambome wat dikwels in ridderromans aangetref word. Die fisiese gebreke wat in die mansname voorkom, dui heel waarskynlik op die gevolge van ondertrouery en die vrouename het seksuele konnotasies. |
17. | ↑ | 802 Die Middelnederlandse abscale is heel waarskynlik ’n verskrywing vir “Absdale”, ’n dorp by Hulst in Seeus-Vlaandere. |
18. | ↑ | 803 Ográág-ogerne (“o graag!”). |
19. | ↑ | 804 In ooreenstemming met die seksuele konnotasies in “madame Ográág” se naam, kan lanternen vertaal word as “kerse” wat dan “orentgebring” word deur die dame. |
20. | ↑ | 835 volledige kwytskelding en aflaat: Vgl.die Inleiding oor die bespotting van die aflaatstelsel; ook r. 1273 waar madame Joulok soortgelyke woorde uiter en r. 2909 waar Reinaard Hersind (Ystergryns se vrou) belowe dat sy in elke belangrike aflaat sal deel. |